Open Directory Project
Top: World: Afrikaans: Streke: Afrika: Suid-Afrika: Universiteite_en_kolleges:
- Afrikaanse Protestantse Akademie - Naskoolse kweekskool geleë in Pretoria. Bied kursusse in teologie, onderwys en pastorale sielkunde.
- Die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Taalonderrig - SAVTO dien taalonderwysers met inligting oor nuwe sillabusse, nuwe publikasies en verbandhoudende bedrywighede.
- Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys - Mediaverklarings, nuus, visie en missie, fakulteite. Engelse weergawe ook.
- Stellenbosch Institute of Photography and Multimedia Studies - Tweetalige werf van dié instelling. Werkswinkels oor vakansie- en buitelugfotografie, afstandsonderrig, kuns en kunsvlyt, en akkommodasie.
- Tuks Old Friends - Alumnivereniging vir studente van die vroeë tagtigerjare aan die Universiteit van Pretoria.
- Universiteit van Pretoria - Gedeeltelik tweetalige werf. Studentelewe, fakulteite, administrasiebesonderhede, en nuusbrokkies.
- Universiteit van Stellenbosch - Geleë in Stellenbosch.
|
|
|